hier is Tinus!

Zo lief had God de wereld dat Hij zijn Eniggeboren Zoon gegeven heeft  opdat ieder die in Hem gelooft niet verloren gaat maar eeuwig leven heeft.  Johannes 3:16

Bezoekers nu

Bezoekers totaal

zaten


Home Wie ben ik Onoverzichtelijke bocht Zijn Naam Cursief Eerste hulp Maarten In vogelvlucht Links Contact


Tinus

Waarom spreken Australiërs zoals ze spreken? Tijdens mijn verblijf in Zuid Afrika vond ik in de Afrikaanse krant “Die Burger” het antwoord op deze vraag. Of is het gewoon een antwoord. Interessante gedachte en ik vond het leuk om te lezen.



Dis drank, voorouwers se skuld dat ‘Austraya’ se mense so dom klink.

JOHANNESBURG


Australiërs se unike aksent en manier van praat kan toegeskryf word aan hul voorouwers wat gedurig dronk was en hun sleeptong-spreekwyse aan hun nageslagte oorgedraag het.

Dean Frenkel, ’n dosent in openbare spraak en kommunikasie aan Victoria University in Melbourne, skryf in ’n rubriek in ‘The Age’  dat die Australiese praat gedurende de vroeë dae van koloniale nedersetting vanuit ’n mengelmoes van Britte, Iere, Duitse en inheemse inwoners ontwikkel het.

“Die Australiese alfabet-skemerkelkie is door alkohol gedokter. Ons voorvaders het gereeld saam dronk geword en deur hun gereelde interaksies onwetend ’n alkoholiese sleeptong tot ons nasionale spraakpatrone bygevoeg,”sê Frenkel. Volgens hom praat die gemiddelde Australiër met slegs tweederde van hul mond.Daarom worden sommige konsonante dikwels niet uitgespreek nie. Dit word gesien in die de verkeerde uitspraak van de woorde soos “impordant” (important) “Austraya” (Australia) en “yesh” (yes)

Heelwat klinkers word ook in ander klinkers verander, soos “stending” (standing) “New South Wyles” (New South Wales) en “noight” (night)

Frenkel sê, artikulasie is ’n funksionele produk van mense se senuspiernetwerk. “Dit is daarom moontlyk dat ons nasionale spraakgebrek ’n simptoom van ondergeskikte breinfunksionering is.”

Maar diê redenasie is teengewerk deur’n beduidende versameling van serebrale mense wat briljant dink, maar hulself swak uitdruk, sê Frenkel. Volgens hom is die gebrek aan retoriek in die land se onderwysstelsel ’n gapende gat. Frenkel se Australië sal ’n slimmer land word als almal opleiding in Kommunikasie kry. “Ons moet retoriek as ’n belangrike element van die Australiese kultuur terugbring, dit aan alle leerders in ons skole leer en ons kommunikasiepeil verhoog. Australië dit is nie meer aanvaardbaar om slimmer te wees as wat ons klink nie,” het hy geskryf.